Category Archives: News

Bestuurspos – Plaasvoorman Aqua Boerdery is ‘n gediversifiseerde gemengde boerdery geleë 30km Suid-Wes van Christiana aan die Vrystaat kant van die Vaalrivier. Die volgende sal in ag geneem word tydens die aansoeke van geskikte kandidate: • Boerdery ondervinding van gewasse soos Aartappels, Uie, Lusern, Pekanneute, Mielies, Koring en dekgewasse wat insluit: o Bewerkings en grondvoorbereiding o Plant o Chemie en bemesting o Oesprosesse • Ondervinding van trekkers, implimente en besproeiingstelsels • Vakmanskap • Opstel en bestuur van gewasbegrotings vir ‘n winsgewende vertakking • Effektiewe bestuur van junior bestuur en ondergeskikte personeel • Bereidheid om ongereelde ure te werk • Netheid, lojaliteit, tydigheid, eerlikheid, selfdissipline, respek en vriendelikheid sal in jou guns tel. Vergoedingspakket en voordele sal met onderhoude onderhandel word. Indien jy deel wil wees van ‘n groeiende en dinamiese besigheid, stuur gerus jou CV aan johan@aquafarming.co.za of skakel 082 4178 930 vir enige navrae. Aansoeke sluit 30 November 2022

Bestuurspos – Plaasvoorman Aqua Boerdery is ‘n gediversifiseerde gemengde boerdery geleë 30km Suid-Wes van Christiana aan die Vrystaat kant van die Vaalrivier. Die volgende sal in ag geneem word tydens […]